Skip to product information
1 of 3

My siel smul aan u woord en is versadig

My siel smul aan u woord en is versadig

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out

Skrif om jou te help om tevredenheid in God alleen te vind terwyl jy toelaat dat Sy Woord jou siel verkwik en herstel.

Hierdie joernaal is 152 mm x 228 mm (groter as A5) en het 150 bladsye.

Die joernaal is verdeel in 8 temas. Dit laat jou toe om maklik toegang te kry tot skrifgedeeltes wat verband hou met 'n spesifieke tema soos "Wag op God, Oorkom van Vrees of Lofprysing en Aanbidding." Elke temabladsy het 'n Christelike aanhaling om jou aan te moedig en te inspireer.

Low stock: 12 left

View full details